Question

HalloMy man is 29 en werk fiesies vreeslik hard en lang ure en sy eetgewoontes is baie onreelmatig. Watter produkte kan ek vir hom kry om vir hom daai ekstra energie te gee in die dag? Net julle multi vitamin of moet hy `n Vitamien B aanvulling ook saam met dit neem?Baie dankie
Christel Marais

Expert's Reply

Hi Christel,

Die belangrikste is om te probeer om jou man se eetgewoontes te verander – elke dag moet jul probeer om 3-5 porsies vars vrugte en groente in te neem. Verder kan hy ‘n multivitamien neem soos die Vital Multitime Gold – hierdie produk is geformuleer met B-vitamiene en ander ekstrakte wat juis energie ondersteun. Dit is glad nie nodig om nog ekstra B-vitamiene te neem tesame hiermee nie.

Vir meer inligting, kontak gerus die Vital gratis hulplyn 0800 223311. Vriendelike groete, Andrea du Plessis

Ask A Question Our expert will answer questions within 3-5 working days.

Ask a Question

Submit
Disclaimer: This information is meant as a guide. Consult your physician if using chronic medication or with hypersensitivity to nutritional supplements. If you are pregnant or breastfeeding, some supplements may not be suitable. Please contact the Vital helpline for further advice