FREE SHIPPING ON ALL ORDERS OVER R300 | Helpline: 0800 22 33 11
Vital
Vital

Ask The Experts

Do you want to live a healthier lifestyle, but you’re not sure where to start? Our nutrition experts are here to help.

Ask a question
Filter

Popular questions

Digestive Health

Watter kosse moet vermy word wanneer mens ‘n mantelvliesbreuk het. Dit is gediagnoseer by my ma van 72 jr en sy kry sulke aanvalle waar sy geweldig naar is en baie pyn het. Dankie vir jou gewaardeerde raad. Groete

- Talana / 20 February 2012
Digestive Health

hi my ma sit gereeeld met blaas infeksie, sy drink ‘n smoothie in die oggende met flax olie, godji bessies, verskydenheid groente en vrugte, 2 eiers ons vermoed dat haar suur gehaalte is te hoog en was al baie ‘n groot hoeveelheid mediese mense naamlik: huisdokter, homeopat, mediese konseltante ens, ek en my pa is regtig moedeloos en hulpeloos, HELP ASB!!! As raad watter dieet moet sy volg, oh ja en sy mag net wit vleis eet geen rooi vleis dankie lekker dag verder

- Johan / 3 November 2011
Digestive Health

Goeie dag. Ek het einde verlede jaar vir die kamera gegaan aangesien ek vreeslike maagpyn, sooibrand het. My maag is party dae so bitter seer dat ek nie kan regop loop nie. Ek het selfs party aande opgebring. Die uitslae was toe ‘n klein breuk en blykbaar is my maag rooi. Die pyn wat ek het is onbeskryflik. My dr het gese indien dit nie beter word nie kan ek terug gaan. Vir nou is dit onsettend seer selfs erger. Ek moet ook by se eks sukkel baie met hardlywigheid weet nie of dit ook dalk ‘n inpak op die maagpyn kan he nie. Die afgelope ruk werk my maag normaal maar die maagpyn wil net nie weggaan nie. As ek my oe oopmaak in die oggend wil ek doodgaan van sooibrand. Ek weet nie of dit sooibrand is of net ‘n vreeslike brand gevoel nie. Dit voel onbeskryflik hoe die pyn voel. Ek het ‘n sonar vir Gal, niere en lewer gaan doen en als het 100% uitgekom. Ek sukkel met blaasinfeksie af en toe maar die medisyne wat ek gekry het werk daarvoor. Dis net my maag wat my doodmaak. Is daar enige boereraad of ander ondersoek waarvoor ek kan gaan of medisyne wat ek kan gebruik. Ek het wel Nexia gebruik en my dr het gese ek moet dit staak aangesien dit nie ‘n maagsweer is nie.Enige raad sal baie waardeur word solank ek net van die erge maagpyn kan onslae raak. Dit duur nou al omtrent vir 4 mde wat dit so erg is. Voor dit het dit gekom en gegaan, maar nou bly dit konstant. Dit voel ek moan ongelooflik baie, maar ek soek asb net ‘n oplossing.Vriendelike Groete

- Karin / 9 January 2013
Digestive Health

Ek het nadat ek histerektomie laat doen het, verskriklik gewig opgetel. [dubbel om presies te wees]. Voor dit is my skuldklier verwyder. Intussen is daar ‘n galsteen en my galblaas verwyder. Ek sukkel baie met my gewig. Soms voel en lyk en 8 maande swanger. Dis ‘n harde gevoel reg onder my borste en sukkel baie met opelyf. Ek’t al verstaan dat my metabolisme nie hard genoeg werk. As ek sekere kosse soos tamaties eet, word ek so naar en ek gooi soms op. Word sommer net naar. Ek drink glad nie gas koeldranke nie. Hou van melk. Drink baie water by die huis en ook by die werk. Ek kry die verskriklikste kopsere. Ek drink : eltroxin / premarin / disprin / bloeddruk pille / waterpille…..ek is soooo siek vir alles. Maar wanneer ek nie my pille drink nie, dan voel dit kompleet asof my kop [bloed] kook. Ek werk ook in ‘n baie warm plek. Hitte is baie erg. Voete swel baie. Loop by die werk maar ek doen ook veel sitwerk. Daarom loop ons in die aande….vir die voete….bloedsomloop. Enige hulp of raad sal waardeer word.

- Thercia / 7 January 2013
Digestive Health

I have been taking Vital Gold for about 10 days now. for the past few days I have had a pain (almost like a stitch) in my right side in the waist area. Does Vital Gold have any side effects that could have caused this?regardsMrs Wyer

- Mrs / 7 March 2013

Previously asked questions

Digestive Health

Good day Michelle

This is a follow up question on your responds below.

I would like to first thank you for your guidance and advise which is much appreciated. I have managed to buy a monthly supply of all the products you recommended and already I feel much better.

My follow up questions are as follow:

– Is it compulsory to take these vitamins every day for the rest of my life or would this be something that will eventually phase out ?

– When exercise, is it safe for me to use supplements to gain weight such as a mass/muscle gainer ?

– What products are available in the Vital range to assist individuals battling with weight gain and maintenance.

– Vital Voost B complex vs Vit B complex Energy & Nervous stress. What is the difference between the two ? is it recommended that I may only use Vital Voost B complex or may I use the Vit B complex tablets ?

Your help and guidance would be really appreciated.

Question

Good day

I suffer from IBS(IRRITABLE BOWEL SYNDROME)
and severe symptoms are diarrhea, fatigue, loss of weight for no reason and bloating.

What product can I use ?

Please assist
– Omar / 3 February 2017

Answer

Good day,

IBS can be caused by various factors and also worsened with stress. Stress attacks the immune system and make you more susceptible to getting to irritable bowel. It is important to firstly start with a great multivitamin. Our VOOST effervescence are great and it will also be very easily absorbed. There is a Vital VOOST Multivitamin and Vital VOOST Vitamin B that is great for energy and stress support.

It will also help to identify the foods your gut reacts to. In people with IBS it is usually:
•Breads and cereals made with refined (not whole) grains
•Processed foods – chips and cookies
•Coffee, carbonated drinks, and alcohol
•Diets high in protein
•Dairy products, especially cheese

We also have a product called Vital Spasticol-Ease that is great for better absorption and digestion of food to decrease the symptoms of IBS

- omar / 24 February 2017
Digestive Health

Kan die gebruik van Vital Buchu spysvertering aanhelp ?

- Anonymous / 14 February 2017
Digestive Health

hi please help me i want to know , is it good for me to use Vital while breast feeding.

- THULLY / 13 February 2017
Digestive Health

Good day, what can i use for constipation/heartburn (IBS) and tiredness

- Anonymous / 7 February 2017
Digestive Health

my maag word bewerig en harde geluide wat ek duidelik kan hoor en dan voel ek sleg agterna.Ek kry ook knop op my maag wat honger en naar gelyk voel,en kan nie eet soos gewoonlik nie.Soms voel baie druk op my krop en kan dan nie baie beweeg nie want dan word dit al seerder,en as ek op my rug le maak my maag bewegings soos n baba wat skop. Ek voel baie ongemaklik en moet braak na ek my kos geeet het om van die ongemak en brandende swooibrand ontslae te word. my maag word al groter en ek kry sooibrand wat my soms benoud het en laat sweet wat is fout met my. dit gebeur al oor n tyd en kom al meer as n jaar so aan

- mis L / 7 February 2017
Load more questions

Hi, I’m Michelle Jooste.

As a registered dietitian, I can help you find the ideal combination of supplements that will support your needs. I’m ready to answer all your nutrition-related questions.

Just ask away, and I’ll get back to you within 2–3 business days.

Ask a question
© 2016 Vital Health Foods | Privacy Policy | Disclaimer | Terms & Conditions
We Accept
100% Secure Online Shopping
Privacy Policy | Disclaimer | Terms & Conditions
© 2016 Vital Health Foods