FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R450
Vital
Vital

Ask The Experts

The Vital Expert will be back on the 11th of January to answer your health questions.

Ask a question

Question

Wat is die simptome van ‘n mantelvliesbreuk? Dit voel vir my asof daar ‘n klep op die krop van my maag toeknyp as ek vooroor buk. Saans as ek lê en ek draai om skrik ek wakker van ‘n intense pyn langs my sy (alby kante) asof my maag skeur.

- André / 13 October 2012

Answer

Hi Andre,

Die simptome wissel maar van persoon tot persoon, en kan insluit erge sooibrand, maagpyn, ens. Die beste raad wat ek jou kan gee is om eerste jou dokter te besoek, want die gevaar met self diagnose maak, is dat iets ernstig onbehandeld voortgaan. Laat weet gerus wat die diagnose is, ek help dan graag met aanbevelings.

Vir meer inligting, kontak gerus die Vital gratis hulplyn 0800 223311.

Vriendelike groete,

Andrea du Plessis

Ask a question

Hi, I’m Michelle Jooste.

As a registered dietitian, I can help you find the ideal combination of supplements that will support your needs. I’m ready to answer all your nutrition-related questions.

Just ask away, and I’ll get back to you within 2–3 business days.

Ask a question
R124.00
Vital Club R99.20
Add to Cart
© 2016 Vital Health Foods | Privacy Policy | Disclaimer | Terms & Conditions
We Accept
Visa Logo Mastercard Logo
100% Secure Online Shopping
Facebook Instagram Contact Us
Privacy Policy | Disclaimer | Terms & Conditions
© 2016 Vital Health Foods